@wyk_lyn @SolidariDirk @MzansiIndian03 My oorlede ma het altyd gese "Wens in jou een hand en skyt in die ander. Kyk watter een weeg die swaarste".
Om enige antwoord van @SolidariDirk te verwag is suiwer wensdenkery.
Politiekery bring niemand iets goeds nie.