@Mari922221193 Kan die WOKE @DAGauteng en die res v hulle nie net die WESTE "join" en padgee uit SA as hulle so teen BRICS is nie. Ek is so siek vir die immoraliteit wat hulle so graag in ons land soek omdat hulle baas, die WEF, SA die hoofstad vd alfabet+ agenda wil maak.
Long live Putin 🇷🇺