175 Kei-appels gelaai - DIe #KaapseForum plant vanmiddag om 15h00 hierdie struike in #Morningstar, #Durbanville saam met van die plaaslike jeug & die gemeenskap. Jy sal ons vind by die kruising van Langeberg- & Skool straat sou u by ons wil aansluit.